Ons het 'n bediening waar ons aan behoeftiges voorsien. Ons verskaf voedsel en klere en hulp aan mense wat in nood verkeer. Ons is aangewese op skenkings vir die bediening ,ons het n barmhartigheidskas waar skenkings soos nie- bederfbare voedsel, klere, toiletware, ens in geplaas kan word.  Kontant skenkings is meer as welkom,dit word gebruik om die koskas van ons barmhartigheidsdiens aan te vul.