Gebeds Bediening
Ons het voorbidders wat vir elke gebedsversoek intree by God, deur Jesus Christus soos die Woord ons leer. Maak nie saak watter behoefte of versoek u het nie, ons dra dit op aan die Here en Hy alleen gee uitkoms, want die woord sê in Mattheus 18:19b: "As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry,"...