Ons het 'n bediening waar ons aan behoeftiges voorsien. Ons verskaf voedsel en klere en hulp aan mense wat in nood verkeer. Ons is aangewese op skenkings vir die bediening ,ons het n barmhartigheidskas waar skenkings soos nie- bederfbare voedsel,

Ons kinder bediening is vir voorskool tot 13 jaar en word tydens die erediens aangebied.  Die kinders word op 'n boeiende manier omtrent God en sy Woord onderrig.  Daar is ook 'n spesiale offerande kas vir die bediening waar speelgo

Ons het voorbidders wat vir elke gebedsversoek intree by God, deur Jesus Christus soos die Woord ons leer.  Maak nie saak watter behoefte of versoek u het nie,  ons dra dit op aan die Here en Hy alleen gee uitkoms, want die woord sê i

Ons het 'n orkes wat lofprysing en aanbiddingsmusiek maak tydens ons eredienste.  Dit is 'n baie belangrike bediening, want die Woord sê dat God onder die lofsange van sy volk woon.  Ons nader tot GOD se troon deur ons lof en